Landbou Boereplanne - Mei 2022

Posted By: Shor

Landbou Boereplanne - Mei 2022
Afrikaans | 100 pages | True PDF | 56.0 MB


’n Goeie boer kán ’n plan maak. In Landbou Boereplanne verskyn meer as 50 van die vindingrykste oplossings vir onder meer arbeids- en energieprobleme, besproeiing en veeboerdery wat deur die jare in Landbouweekblad verskyn het – van hoe om self diesel te maak en hidrokrag op te wek tot om onkruid in nat lande te bespuit, manalleen ‘n 500 kg-vuurvegter op ‘n bakkie te laai en wilde beeste te beheer.